Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Romeine 7

1

Romeine 7:25

Bybel vir almal

ABA

Dit is God wat my red, en ek sê vir Hom dankie, Hy gebruik vir Jesus Christus ons Here om my te red. Ja, ek wil graag 'n slaaf van God wees, ek wil doen wat Hy sê. Maar ek is 'n mens, ek is 'n slaaf van die sonde, en daarom doen ek wat die sonde vir my sê.

Compara

Explorar Romeine 7:25

2

Romeine 7:18

Bybel vir almal

ABA

Ek weet daar is niks in my wat goed is nie. Ek wil graag goeie dinge doen, maar ek doen dit nie.

Compara

Explorar Romeine 7:18

3

Romeine 7:19

Bybel vir almal

ABA

Ja, ek doen nie die goeie dinge wat ek graag wil doen nie, maar ek doen die slegte dinge wat ek nie wil doen nie.

Compara

Explorar Romeine 7:19

4

Romeine 7:20

Bybel vir almal

ABA

En wanneer ek die slegte dinge doen wat ek nie wil doen nie, dan is dit nie ek wat die slegte dinge doen nie, dit is die sonde wat dit doen, die sonde wat in my is.

Compara

Explorar Romeine 7:20

5

Romeine 7:21-22

Bybel vir almal

ABA

Ek het iets geleer wat altyd waar is: Ek wil graag die goeie dinge doen, maar die slegte dinge is altyd in my. Ek dink aan die wette van God en ek is baie lief vir hulle.

Compara

Explorar Romeine 7:21-22

6

Romeine 7:16

Bybel vir almal

ABA

En wanneer ek dinge doen wat ek nie wil doen nie, dan besef ek dat die wette goed is.

Compara

Explorar Romeine 7:16

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Romeine 7

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest