Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Romeine 16

1

Romeine 16:20

Bybel vir almal

ABA

God wat vrede gee, sal gou die Satan oorwin, en julle sal oor die Satan regeer. Ek bid dat ons Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle.

Compara

Explorar Romeine 16:20

2

Romeine 16:17

Bybel vir almal

ABA

Vriende, ek vra mooi vir julle: Julle moet oppas vir die mense wat julle laat stry en sonde laat doen. Dit is nie wat julle geleer het nie. Julle moet hulle los.

Compara

Explorar Romeine 16:17

3

Romeine 16:18

Bybel vir almal

ABA

Hulle dien nie vir Christus die Here nie, hulle dink net aan dit wat hulle self wil hê. Hulle sê baie mooi dinge, en so verlei hulle die mense wat min weet.

Compara

Explorar Romeine 16:18

4

Romeine 16:25-27

Bybel vir almal

ABA

God kan julle geloof sterk maak. Dit is die goeie boodskap wat ek bring, die goeie boodskap oor Jesus Christus. Die mense het voorheen nooit geweet van die boodskap oor Christus nie, maar nou het God vir almal die boodskap oor Christus laat verstaan. Hulle lees dit in die boeke van die profete. God, wat altyd lewe, het gesê al die heidene moet ook die boodskap hoor sodat hulle in Christus kan glo en gehoorsaam kan wees. Kom ons prys altyd vir Jesus Christus en vir God, net Hy het wysheid. Amen.

Compara

Explorar Romeine 16:25-27

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Romeine 16

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest