Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Numeri 22

1

Numeri 22:28

Bybel vir almal

ABA

Die Here maak toe die bek van die donkie oop sodat die donkie kan praat, en sy het vir Bileam gesê: “Wat het ek verkeerd gedoen? Hoekom het jy my nou al drie maal geslaan?”

Compara

Explorar Numeri 22:28

2

Numeri 22:31

Bybel vir almal

ABA

En toe maak die Here Bileam se oë oop, en hy sien die Engel van die Here staan in die pad, die Engel het sy swaard in sy hand vasgehou. Bileam het gebuig en hy het gaan lê met sy gesig teen die grond.

Compara

Explorar Numeri 22:31

3

Numeri 22:32

Bybel vir almal

ABA

Die Engel van die Here het vir hom gesê: “Hoekom het jy die donkie drie maal geslaan? Ek het self gekom om jou te stop, want jy sal nie by My kan verbykom nie.

Compara

Explorar Numeri 22:32

4

Numeri 22:30

Bybel vir almal

ABA

Toe sê die donkie: “Ek is jou donkie, jy het altyd tot vandag toe op my gery. Het ek voorheen dit met jou gedoen?” Bileam het gesê: “Nee, jy het nie.”

Compara

Explorar Numeri 22:30

5

Numeri 22:29

Bybel vir almal

ABA

Bileam het vir die donkie gesê: “Jy maak my baie kwaad. As ek nou 'n swaard in my hand gehad het, dan het ek jou doodgemaak.”

Compara

Explorar Numeri 22:29

6

Numeri 22:27

Bybel vir almal

ABA

Toe die donkie weer die Engel van die Here sien, het sy gaan lê onder Bileam. Bileam het baie kwaad geword en hy het haar geslaan met 'n stok.

Compara

Explorar Numeri 22:27

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest