Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Numeri 20

1

Numeri 20:12

Bybel vir almal

ABA

Maar toe sê die Here vir Moses en Aäron: “Julle het nie geglo dat Ek sal doen wat Ek gesê het nie. Julle het nie vir die Israeliete gewys dat Ek die heilige God is nie. Daarom sal julle nie hierdie volk bring in die land wat Ek vir hulle gee nie.”

Compara

Explorar Numeri 20:12

2

Numeri 20:8

Bybel vir almal

ABA

“Neem Aäron se kierie en roep die volk bymekaar, jy en jou broer Aäron. Dan moet jy met die rots praat, hulle moet sien dat jy dit doen. Daar sal water uit die rots kom. Jy moet vir hulle die water uit die rots laat kom, sodat hulle en hulle diere kan drink.”

Compara

Explorar Numeri 20:8

3

Numeri 20:11

Bybel vir almal

ABA

En toe lig Moses sy arm op en hy slaan die rots twee maal met die kierie. Daar het baie water uitgekom, en die volk en hulle diere het gedrink.

Compara

Explorar Numeri 20:11

4

Numeri 20:10

Bybel vir almal

ABA

en hy en Aäron het die volk bymekaargeroep voor die rots. Moses het vir hulle gesê: “Julle moet luister, julle wat so opstandig is! Moet ons vir julle water laat kom uit hierdie rots?”

Compara

Explorar Numeri 20:10

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest