Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Matteus 12

1

Matteus 12:36-37

Bybel vir almal

ABA

Maar Ek sê vir julle, die dag wanneer God die mense sal oordeel, sal elke mens vir God moet antwoord oor alles wat hy gesê het wat nie reg is nie. Want God sal julle oordeel oor wat julle gesê het, en Hy sal besluit of julle skuldig is of onskuldig.”

Compara

Explorar Matteus 12:36-37

2

Matteus 12:34

Bybel vir almal

ABA

Julle is soos slange! Julle is self slegte mense, daarom kan julle nie iets sê wat goed is nie. Die dinge wat 'n mens sê, wys wat in sy hart is.

Compara

Explorar Matteus 12:34

3

Matteus 12:35

Bybel vir almal

ABA

'n Goeie mens het 'n klomp goeie dinge in sy hart, daarom praat hy altyd goeie en mooi woorde. 'n Slegte mens het 'n klomp slegte dinge in sy hart, daarom praat hy altyd slegte dinge.

Compara

Explorar Matteus 12:35

4

Matteus 12:31

Bybel vir almal

ABA

Daarom sê Ek vir julle: God sal mense vergewe as hulle sonde doen of sleg praat van iemand. Maar as iemand sleg praat van die Heilige Gees, dan sal God dit nooit vergewe nie.

Compara

Explorar Matteus 12:31

5

Matteus 12:33

Bybel vir almal

ABA

“Julle weet 'n goeie boom dra goeie vrugte en 'n slegte boom dra slegte vrugte. 'n Mens ken 'n boom wanneer jy sien watter vrugte dit dra.

Compara

Explorar Matteus 12:33

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Matteus 12

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest