Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Maleagi 4

1

Maleagi 4:5-6

Bybel vir almal

ABA

Maar Ek sal die profeet Elia na julle toe stuur voordat daardie groot dag van die Here kom, die dag wanneer almal bang sal wees. Elia sal die pa's en hulle kinders weer bymekaar bring. Hulle sal weer lief wees vir mekaar. As dit nie gebeur nie, dan sal Ek kom om die mense op die aarde te straf.”

Compara

Explorar Maleagi 4:5-6

2

Maleagi 4:1

Bybel vir almal

ABA

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Die dag is nou naby, en die dag brand soos 'n vuur. Al die hoogmoedige mense en almal wat verkeerd doen, sal soos kaf wees, en op daardie dag sal hulle verbrand. Daar sal niks van hulle oorbly nie.

Compara

Explorar Maleagi 4:1

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest