1
Lukas 1:37
Bybel vir almal
ABA
God kan alles doen, daar is niks wat Hy nie kan doen nie.”
Compara
Explorar Lukas 1:37
2
Lukas 1:38
Maria het gesê: “Ek sal doen wat die Here wil hê. Die Here kan met my doen wat jy gesê het.” Toe het die engel weggegaan van haar.
Explorar Lukas 1:38
3
Lukas 1:35
Die engel het vir haar gesê: “Die Heilige Gees sal op jou kom en die krag van die Hoogste God sal soos 'n skaduwee oor jou wees. Daarom sal God sê die Kind wat gebore word, is heilig, Hy is die Seun van God.
Explorar Lukas 1:35
4
Lukas 1:45
Jy sal gelukkig wees, want jy het geglo dat die Here sal doen wat Hy vir jou belowe het.”
Explorar Lukas 1:45
5
Lukas 1:31-33
Jy sal swanger word en jy sal 'n seun kry. Jy moet Hom Jesus noem. Hy sal baie belangrik wees, die Hoogste God sal Hom sy Seun noem. Die Here God sal Hom laat regeer soos sy voorvader Dawid. Jesus sal altyd regeer oor die nageslag van Jakob. Hy sal nooit ophou om Koning te wees nie.”
Explorar Lukas 1:31-33
6
Lukas 1:30
Die engel het vir haar gesê: “Maria, jy moenie bang wees nie, want God is goed vir jou.
Explorar Lukas 1:30