1
Levitikus 23:3
Bybel vir almal
ABA
Julle moet ses dae lank werk en alles doen wat julle moet doen, maar die sewende dag is die fees van die Sabbatdag. Julle moet bymekaarkom en julle moet julleself wy, en julle moenie werk nie. Dit is die Sabbatdag van die Here, oral waar julle woon.
Compara
Explorar Levitikus 23:3