1
Levitikus 20:13
Bybel vir almal
ABA
“En die man wat seks het met 'n ander man, moet sterf. Hulle het iets gedoen wat die Here haat, hulle moet altwee sterf, hulle is skuldig.
Compara
Explorar Levitikus 20:13
2
Levitikus 20:7
Julle moet julleself aan My wy, julle moet gewyde mense wees, want Ek is julle God die Here.
Explorar Levitikus 20:7
3
Levitikus 20:26
Julle moet aan My gewy wees, want Ek, die Here, is heilig. Ek het gesê julle moet my spesiale volk wees tussen die ander volke.
Explorar Levitikus 20:26
4
Levitikus 20:8
Julle moet aanhou om te doen wat Ek wil hê. Ek is die Here, Ek wy julle aan My.
Explorar Levitikus 20:8