1
Levitikus 11:45
Bybel vir almal
ABA
Ja, Ek is die Here wat vir julle uit die land Egipte gebring het om vir julle 'n God te wees. Julle moet aan My gewy wees, want Ek is heilig.
Compara
Explorar Levitikus 11:45
2
Levitikus 11:44
Ja, Ek is julle God die Here. Julle moet julleself aan My wy en julle moet gewyd wees, want Ek is heilig. Nie een van die baie klein diertjies op die grond mag vir julle onrein laat word nie.
Explorar Levitikus 11:44