Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Johannes 2

1

Johannes 2:11

Bybel vir almal

ABA

Dit was die eerste wonderteken wat Jesus gedoen het. Hy het dit in die stad Kana in Galilea gedoen. So het Jesus vir die mense gewys dat Hy ook God is, en daarom het sy dissipels in Hom geglo.

Compara

Explorar Johannes 2:11

2

Johannes 2:4

Bybel vir almal

ABA

Jesus het vir haar gesê: “Mevrou, hoekom sê jy dit vir My? Dit is nog nie my tyd nie.”

Compara

Explorar Johannes 2:4

3

Johannes 2:7-8

Bybel vir almal

ABA

Jesus het vir die kelners gesê: “Maak die vate vol water!” Hulle het die vate heeltemal volgemaak. Toe sê Jesus vir hulle: “Skep nou van die water en gee dit vir die hoofkelner!” Hulle het die water vir die hoofkelner gegee.

Compara

Explorar Johannes 2:7-8

4

Johannes 2:19

Bybel vir almal

ABA

Jesus het vir hulle gesê: “Julle kan hierdie tempel afbreek, en Ek sal dit in drie dae weer bou.”

Compara

Explorar Johannes 2:19

5

Johannes 2:15-16

Bybel vir almal

ABA

Toe het Jesus tou geneem en Hy het 'n sweep gemaak. Hy het almal uit die tempel gejaag, ook die skape en die beeste. Hy het die mense wat geld omruil, se geld op die grond gegooi. Hy het hulle tafels ook omgegooi. Hy het vir die mense wat duiwe verkoop, gesê: “Vat weg al hierdie goed! Julle moenie 'n winkel maak van my Vader se tempel nie!”

Compara

Explorar Johannes 2:15-16

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Johannes 2

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest