Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 5

1

Genesis 5:24

Bybel vir almal

ABA

Henog het God gedien, hy het naby God gelewe. Maar later was hy nie meer op die aarde nie, want God het hom weggeneem.

Compara

Explorar Genesis 5:24

2

Genesis 5:22

Bybel vir almal

ABA

Henog het God gedien, hy het naby Hom gelewe. Nadat Henog pa geword het van Metusalag, het Henog nog 300 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.

Compara

Explorar Genesis 5:22

3

Genesis 5:1

Bybel vir almal

ABA

Hier is 'n lys van Adam se nageslag. God het die mense gemaak om in sy plek te regeer.

Compara

Explorar Genesis 5:1

4

Genesis 5:2

Bybel vir almal

ABA

Hy het hulle so gemaak dat daar mans en vroue is. Hy het die mense gemaak en hulle geseën, en Hy het hulle “mense” genoem.

Compara

Explorar Genesis 5:2

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest