Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Genesis 45

1

Genesis 45:5

Bybel vir almal

ABA

Julle moenie sleg voel en vir julleself kwaad wees omdat julle my verkoop het nie. God het my gestuur om voor julle hiernatoe te kom sodat ek mense se lewens kan red.

Compara

Explorar Genesis 45:5

2

Genesis 45:8

Bybel vir almal

ABA

Dit was nie júlle wat my hiernatoe laat kom het nie, dit was Gód. Hy het my gekies om vir die farao te sê wat hy moet doen. Ek is ook die hoof van die farao se hele huis, en die hoof oor die hele Egipte.

Compara

Explorar Genesis 45:8

3

Genesis 45:7

Bybel vir almal

ABA

God het my vóór julle gestuur om julle te help sodat daar van julle mense in die land kan aanhou lewe en sodat ek baie mense kan red.

Compara

Explorar Genesis 45:7

4

Genesis 45:4

Bybel vir almal

ABA

Toe sê Josef vir sy broers: “Kom asseblief nader na my toe.” Hulle het nader gekom, en hy het vir hulle gesê: “Ek is julle broer Josef, julle het my verkoop, en die mense wat my gekoop het, het my na Egipte gebring.

Compara

Explorar Genesis 45:4

5

Genesis 45:6

Bybel vir almal

ABA

Dit is nou die tweede jaar dat daar hongersnood in die land is. Dit sal nog vyf jaar lank so droog wees dat die mense nie sal kan ploeg en plant nie.

Compara

Explorar Genesis 45:6

6

Genesis 45:3

Bybel vir almal

ABA

Josef het vir sy broers gesê: “Ek is Josef. Lewe Pa nog?” Sy broers kon hom nie antwoord nie, want hulle was te bang vir hom.

Compara

Explorar Genesis 45:3

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest