Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Esegiël 38

1

Esegiël 38:23

Bybel vir almal

ABA

Ek sal vir al die volke wys dat Ek 'n groot en 'n heilige God is. Hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Compara

Explorar Esegiël 38:23

2

Esegiël 38:2-3

Bybel vir almal

ABA

“Mens, jy moet jou gesig draai na Gog van die land Magog. Hy is die hoof-regeerder van die volke Mesek en Tubal. Jy moet my boodskap vir hom bring. Jy moet vir hom sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Gog, hoof-regeerder van die volke Mesek en Tubal, Ek is nou jou vyand.

Compara

Explorar Esegiël 38:2-3

3

Esegiël 38:16

Bybel vir almal

ABA

Jy sal kom en jy sal my volk Israel aanval, julle sal wees soos 'n wolk wat die land toemaak. Dit sal gebeur wanneer dit die regte tyd is. Ek sal jou laat kom om my land aan te val, sodat die ander volke sal weet wie Ek is, hulle sal sien Ek gebruik jou om te wys dat Ek die heilige God is.”

Compara

Explorar Esegiël 38:16

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest