Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Daniël 8

1

Daniël 8:24-25

Bybel vir almal

ABA

Hy sal baie sterk wees, maar dit is God wat hom sterk sal maak. Hy sal baie dinge verwoes. Hy sal doen wat hy wil. Hy sal sterk mense verwoes, ook die gewyde volk. Hy sal doen wat hy wil omdat hy baie geslepe is. Hy sal hoogmoedig word en hy sal baie mense doodmaak. Niemand sal hom kan keer nie. Hy sal 'n vyand wees van God, die Koning van konings. Maar wanneer dit die regte tyd is, dan sal God hom breek.

Compara

Explorar Daniël 8:24-25

2

Daniël 8:19-21

Bybel vir almal

ABA

Gabriël het vir my gesê: “Ek sal nou vir jou sê wat sal gebeur wanneer God nie meer kwaad sal wees vir sy mense nie. Die skaap-ram met die twee horings wat jy gesien het, is die konings van Medië en Persië. En die bok-ram wat baie hare het, is die koning van die Grieke. Die groot horing wat tussen sy oë was, is die eerste koning.

Compara

Explorar Daniël 8:19-21

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest