Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Daniël 5

1

Daniël 5:23

Bybel vir almal

ABA

Jy het gedink jy is belangriker as die Here van die hemel. Jy het saam met jou amptenare, jou vroue en jou byvroue wyn gedrink uit die bekers wat Nebukadnesar weggevat het uit die Here se tempel. En toe het julle die gode van silwer, goud, brons, hout en klip geprys. Dit is gode wat nie kan sien en hoor nie, hulle weet niks. Maar jy wou nie vir God eer nie, die God wat vir jou asem gee en wat besluit wat met jou moet gebeur.

Compara

Explorar Daniël 5:23

2

Daniël 5:25-28

Bybel vir almal

ABA

“Dit is die woorde wat op die muur geskryf is: ‘Mene, mene, tekel ufarsin.’ Mene beteken: God het gekyk of jy 'n goeie koning is, en Hy het besluit jy sal nie meer koning wees nie. Tekel beteken: God het jou getoets en gesien jy is nie goed om 'n koning te wees nie. Ufarsin beteken: God sal jou land vir ander volke gee, vir die mense van Medië en Persië.”

Compara

Explorar Daniël 5:25-28

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest