Logotip de YouVersion
La BíbliaPlansVídeos
Aconsegueix l'aplicació
Selector d'idiomes
Icona de cerca

Versets bíblics populars de Handelinge 26

1

Handelinge 26:17-18

Bybel vir almal

ABA

Ek sal jou beskerm teen jou eie volk en teen die heidene. Ek stuur jou na die heidene. Hulle glo nie in My nie. Hulle is soos blinde mense, maar Ek sal jou gebruik om hulle weer te laat sien. Hulle moet verander en lewe soos God wil hê. Dan sal hulle wees soos mense wat in die donker was, maar wat na die lig gekom het. Ja, hulle moet wegdraai van die krag van Satan, hulle moet teruggaan na God toe. Dan sal God hulle sonde vergewe en hulle sal ook mense word wat aan God behoort omdat hulle in My glo.’

Compara

Explorar Handelinge 26:17-18

2

Handelinge 26:16

Bybel vir almal

ABA

Maar jy moet opstaan. Ja, staan regop, want Ek het aan jou verskyn omdat Ek jou gekies het en omdat Ek jou wil aanstel om vir My te werk. Jy moet My dien en jy moet getuig van die dinge wat jy vandag gesien het. Jy moet ook getuig van die dinge wat Ek later vir jou sal wys.

Compara

Explorar Handelinge 26:16

3

Handelinge 26:15

Bybel vir almal

ABA

“Ek het geantwoord: ‘Wie is U, Here?’ En die Here het vir my gesê: ‘Ek is Jesus. Jy doen slegte dinge aan My.

Compara

Explorar Handelinge 26:15

4

Handelinge 26:28

Bybel vir almal

ABA

Agrippa het vir Paulus gesê: “Jy moenie dink dat jy my so maklik 'n Christen sal maak nie!”

Compara

Explorar Handelinge 26:28

Plans de lectura i devocionals gratuïts relacionats amb Handelinge 26

Capítol anterior
Capítol següent
YouVersion

Animant-te i desafiant-te a buscar la intimitat amb Déu cada dia.

Ministeri

Sobre

Carreres

Fes-te voluntari

Blog

Premsa

Enllaços útils

Ajuda

Fer un donatiu

Versions de la Bíblia

Bíblia en àudio

Idiomes de la Bíblia

Verset del dia


Un Ministeri Digital de

Life.Church
Català

©2026 Life.Church / YouVersion

Política de privacitatCondicions d'ús
Programa de divulgació de vulnerabilitats
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest