Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з SPREUKE 18

1

SPREUKE 18:21

Afrikaans 1983

AFR83

Die tong het mag oor dood en lewe; dié wat lief is om te praat, sal die gevolg dra.

Параўнаць

Даследуйце SPREUKE 18:21

2

SPREUKE 18:10

Afrikaans 1983

AFR83

Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.

Параўнаць

Даследуйце SPREUKE 18:10

3

SPREUKE 18:24

Afrikaans 1983

AFR83

Maats kan jou breek, maar daar kan ook 'n vriend wees wat nader is as 'n broer.

Параўнаць

Даследуйце SPREUKE 18:24

4

SPREUKE 18:22

Afrikaans 1983

AFR83

Wie 'n vrou kry, vind geluk en geniet die goedheid van die Here.

Параўнаць

Даследуйце SPREUKE 18:22

5

SPREUKE 18:13

Afrikaans 1983

AFR83

Wie antwoord voor hy die vraag gehoor het, is dwaas en kom in die skande.

Параўнаць

Даследуйце SPREUKE 18:13

6

SPREUKE 18:2

Afrikaans 1983

AFR83

Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak.

Параўнаць

Даследуйце SPREUKE 18:2

7

SPREUKE 18:12

Afrikaans 1983

AFR83

Op selfverheffing volg ineenstorting, op nederigheid eer.

Параўнаць

Даследуйце SPREUKE 18:12

Бясплатныя планы чытання і малітвы, звязаныя з SPREUKE 18

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest