1
KLAAGLIEDERE 1:1
Afrikaans 1983
AFR83
Ag, hoe verlate lê die stad wat vol mense was! Sy het soos 'n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies. Sy wat heerskappy gevoer het oor ander moet nou dwangarbeid doen.
Параўнаць
Даследуйце KLAAGLIEDERE 1:1
2
KLAAGLIEDERE 1:2
Onbedaarlik huil sy die hele nag, die trane loop oor haar wange. Niemand van haar vroeëre minnaars is daar om haar te troos nie. Al haar bondgenote het teen haar verraad gepleeg, hulle het haar vyande geword.
Даследуйце KLAAGLIEDERE 1:2
3
KLAAGLIEDERE 1:20
Kyk na my nood, Here! Dit brand in my, ek is verpletter omdat ek so ongehoorsaam was; buite maai die swaard af en in die huise heers die pes.
Даследуйце KLAAGLIEDERE 1:20