Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з HAGGAI 1

1

HAGGAI 1:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom, so sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur. Julle het baie gesaai, maar min geoes; julle het geëet, maar nie genoeg gekry nie; julle het gedrink, maar dors gebly; julle het klere aangetrek, maar nie warm geword nie; julle is soos 'n dagloner wat sy loon in 'n stukkende beursie steek.

Параўнаць

Даследуйце HAGGAI 1:5-6

2

HAGGAI 1:8-9

Afrikaans 1983

AFR83

Gaan haal hout in die berg en herbou my huis sodat Ek my eer kan ontvang en tevrede kan wees, sê die Here. Julle het 'n groot oes verwag, maar min gekry, en wat julle nog huis toe gebring het, het Ek laat verdwyn. Waarom? vra die Here die Almagtige. Omdat my huis in puin lê, terwyl elkeen van julle hard besig is om aan sy eie huis te werk.

Параўнаць

Даследуйце HAGGAI 1:8-9

Бясплатныя планы чытання і малітвы, звязаныя з HAGGAI 1

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest