1
ESEGIËL 23:49
Afrikaans 1983
AFR83
“Julle afstootlike gedrag sal op julle eie kop afkom, julle sal die straf dra vir julle sonde met julle afgode. Dan sal julle besef dat Ek die Here God is.”
Параўнаць
Даследуйце ESEGIËL 23:49
2
ESEGIËL 23:35
So sê die Here my God: “Omdat jy My vergeet het en jou rug vir My gedraai het, sal jy die straf vir jou aanstootlike gedrag en jou onsedelikheid dra.”
Даследуйце ESEGIËL 23:35