1
ESEGIËL 12:28
Afrikaans 1983
AFR83
Sê vir hulle: So sê die Here my God: Niks van wat Ek gesê het, sal meer uitgestel word nie. Wat Ek gesê het, sal nou gebeur,” sê die Here my God.
Параўнаць
Даследуйце ESEGIËL 12:28
2
ESEGIËL 12:25
Ek, die Here, sê wat Ek sê, en dit gebeur en word nie meer uitgestel nie. In julle tyd, weerbarstige volk, sê Ek dit, en Ek sal dit doen,” sê die Here my God.
Даследуйце ESEGIËL 12:25
3
ESEGIËL 12:2
“Mens, jy woon tussen 'n weerbarstige volk. Hulle het oë om te sien, maar hulle sien nie. Hulle het ore om te hoor, maar hulle hoor nie. Hulle is 'n weerbarstige volk.
Даследуйце ESEGIËL 12:2