1
DEUTERONOMIUM 34:10
Afrikaans 1983
AFR83
Daar het nie weer 'n profeet in Israel opgetree wat soos Moses was nie. Hy het die Here persoonlik geken.
Параўнаць
Даследуйце DEUTERONOMIUM 34:10
2
DEUTERONOMIUM 34:9
Josua seun van Nun het oor wysheid beskik, want Moses het sy hande op Josua gelê. Die Israeliete het hom gehoorsaam en hulle het gedoen wat die Here vir Moses beveel het.
Даследуйце DEUTERONOMIUM 34:9
3
DEUTERONOMIUM 34:7
Moses was honderd en twintig jaar toe hy gesterf het; sy oë was toe nog goed en sy krag het nog nie ingegee nie.
Даследуйце DEUTERONOMIUM 34:7