Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з DEUTERONOMIUM 20

1

DEUTERONOMIUM 20:4

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here julle God gaan saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle die oorwinning te laat behaal.’

Параўнаць

Даследуйце DEUTERONOMIUM 20:4

2

DEUTERONOMIUM 20:1

Afrikaans 1983

AFR83

“Wanneer jy teen jou vyande gaan oorlog maak en jy merk hulle het perde en strydwaens en hulle is meer as jy, moet jy nie vir die vyande bang wees nie. Die Here jou God wat jou uit Egipte laat trek het, is by jou.

Параўнаць

Даследуйце DEUTERONOMIUM 20:1

3

DEUTERONOMIUM 20:3

Afrikaans 1983

AFR83

Hy moet vir hulle sê: ‘Luister, Israel! Julle staan nou gereed om teen julle vyande te veg. Moenie bewe nie, moenie bang wees nie, moenie vreesbevange word nie, moenie vir hulle skrik nie.

Параўнаць

Даследуйце DEUTERONOMIUM 20:3

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest