Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з DEUTERONOMIUM 18

1

DEUTERONOMIUM 18:10-11

Afrikaans 1983

AFR83

Daar mag nie iemand by jou wees wat sy seun of dogter as offer laat verbrand nie. Daar mag nie 'n besweerder by jou wees nie en ook nie 'n towenaar of iemand wat voortekens lees of 'n goëlaar of 'n slangbesweerder of iemand wat geeste om inligting vra en dooies raadpleeg nie.

Параўнаць

Даследуйце DEUTERONOMIUM 18:10-11

2

DEUTERONOMIUM 18:12

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het 'n afsku van elkeen wat hierdie soort ding doen. Trouens, dit is juis oor die afskuwelike praktyke van die Kanaäniete dat die Here jou God hulle in jou belang gaan verdryf.

Параўнаць

Даследуйце DEUTERONOMIUM 18:12

3

DEUTERONOMIUM 18:22

Afrikaans 1983

AFR83

moet jy weet: as 'n profeet iets in die Naam van die Here aankondig en dit kom nie uit nie en dit gebeur nie so nie, dan het die Here nie met die profeet gepraat nie. Dan het die profeet hom dit aangematig en hoef jy jou nie aan hom te steur nie.”

Параўнаць

Даследуйце DEUTERONOMIUM 18:22

4

DEUTERONOMIUM 18:13

Afrikaans 1983

AFR83

Jy moet opreg wees voor die Here jou God.

Параўнаць

Даследуйце DEUTERONOMIUM 18:13

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest