Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з 2 KONINGS 22

1

2 KONINGS 22:18-19

Afrikaans 1983

AFR83

Maar sê vir die koning van Juda wat vir julle gestuur het om die Here te raadpleeg: So sê die Here die God van Israel: Ek het daarop ag geslaan dat jy in jou hart geraak is deur die woorde wat jy gehoor het en dat jy jou klere geskeur en gehuil het voor My, en dat jy berou getoon het voor My, die Here, toe jy hoor wat Ek sê oor hierdie plek en sy inwoners, naamlik dat verwoesting en straf oor hulle kom, sê die Here.

Параўнаць

Даследуйце 2 KONINGS 22:18-19

2

2 KONINGS 22:20

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom sal Ek jou in vrede laat sterwe en in jou graf laat ingaan; jy sal niks van al die onheil wat Ek oor hierdie plek bring, self beleef nie.”

Параўнаць

Даследуйце 2 KONINGS 22:20

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest