Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з 1 SAMUEL 8

1

1 SAMUEL 8:7

Afrikaans 1983

AFR83

en die Here het vir hom gesê: “Gee toe aan die versoek van die volk in alles wat hulle van jou vra. Hulle het jóú nie verwerp nie; hulle het Mý verwerp as koning oor hulle.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 8:7

2

1 SAMUEL 8:8

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle het nou ook met jou gemaak wat hulle met My gedoen het sedert Ek hulle uit Egipte laat trek het tot nou toe: hulle het My verlaat en ander gode gedien.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 8:8

3

1 SAMUEL 8:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle het vir hom gesê: “Kyk, u het oud geword. U kinders is nie soos u nie. Stel nou liewer 'n koning oor ons aan om oor ons te regeer, soos dit by al die nasies is.” Maar vir Samuel was dit verkeerd dat hulle gesê het: “Gee ons tog 'n koning om oor ons te regeer.” Samuel het tot die Here gebid

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 8:5-6

4

1 SAMUEL 8:19

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die volk het geweier om na Samuel te luister. Hulle het vir hom gesê: “Nee, daar moet tog maar 'n koning oor ons wees.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 8:19

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest