Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з 1 SAMUEL 2

1

1 SAMUEL 2:2

Afrikaans 1983

AFR83

Daar is geen heilige soos die Here nie, buiten U is daar nie een nie, daar is geen rots soos ons God nie.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 2:2

2

1 SAMUEL 2:8

Afrikaans 1983

AFR83

Hy laat die geringes uit die stof opstaan, Hy hef die armes op van die ashoop af om hulle by vername mense te laat sit; Hy skenk hulle 'n ereplek. Aan die Here behoort die pilare van die aarde; Hy het die aarde daarop gegrondves.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 2:8

3

1 SAMUEL 2:9

Afrikaans 1983

AFR83

“Hy beskerm sy troue dienaars op hulle pad, maar die goddeloses word stil gemaak in die duisternis van die graf. 'n Mens oorwin nie deur eie krag nie!

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 2:9

4

1 SAMUEL 2:7

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here maak arm en Hy maak ryk, Hy verneder, ook gee Hy aansien.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 2:7

5

1 SAMUEL 2:6

Afrikaans 1983

AFR83

“Die Here maak dood en Hy maak lewend, Hy laat afdaal na die doderyk toe en Hy laat daaruit opkom.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 2:6

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest