Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з 1 SAMUEL 16

1

1 SAMUEL 16:7

Afrikaans 1983

AFR83

Maar Hy sê vir Samuel: “Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.”

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 16:7

2

1 SAMUEL 16:13

Afrikaans 1983

AFR83

Samuel het die horing met olie gevat en hom voor sy broers gesalf. Die Gees van die Here het van daardie dag af kragtig in Dawid gewerk. Daarna het Samuel klaargemaak en na Rama toe teruggegaan.

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 16:13

3

1 SAMUEL 16:11

Afrikaans 1983

AFR83

Daarop het Samuel vir Isai gevra: “Is dit al jou seuns dié?” En hy het geantwoord: “Die jongste is nog oor, maar hy pas nou skape op.” Toe sê Samuel vir Isai: “Laat haal hom, want ons eet nie voordat hy hier is nie.”

Параўнаць

Даследуйце 1 SAMUEL 16:11

Бясплатныя планы чытання і малітвы, звязаныя з 1 SAMUEL 16

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest