Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з 1 KRONIEKE 29

1

1 KRONIEKE 29:11

Afrikaans 1983

AFR83

Die grootheid, Here, die krag, die glans, die roem en die majesteit behoort aan U, ja, alles in die hemel en op aarde. Aan U, Here, behoort die heerskappy; U is bo almal verhewe.

Параўнаць

Даследуйце 1 KRONIEKE 29:11

2

1 KRONIEKE 29:12

Afrikaans 1983

AFR83

Van U kom rykdom en eer. U heers oor alles. Mag en krag word deur U geskenk, en dit berus by U om enigiemand groot en sterk te maak.

Параўнаць

Даследуйце 1 KRONIEKE 29:12

3

1 KRONIEKE 29:14

Afrikaans 1983

AFR83

want wie is ek en wie is my volk dat ons die vermoë sou hê om sulke gawes te bring? Alles kom tog van U af en ons gee aan U wat ons van U gekry het.

Параўнаць

Даследуйце 1 KRONIEKE 29:14

4

1 KRONIEKE 29:13

Afrikaans 1983

AFR83

En nou loof ons U, ons God, ons prys u glansryke Naam

Параўнаць

Даследуйце 1 KRONIEKE 29:13

5

1 KRONIEKE 29:10

Afrikaans 1983

AFR83

Dawid het 'n lofprysing aan die Here in teenwoordigheid van die hele vergadering uitgespreek. Sy woorde was: “Geloof sy U, Here, God van ons voorvader Israel, van ewigheid tot ewigheid.

Параўнаць

Даследуйце 1 KRONIEKE 29:10

Бясплатныя планы чытання і малітвы, звязаныя з 1 KRONIEKE 29

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
Беларуская

©2026 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest