Лагатып YouVersion
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з GENESIS 8

1

GENESIS 8:21-22

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE het die offer aanvaar en vir Homself gesê: “Ek sal nooit weer die aarde vervloek weens die mens se oortredings nie. Immers, die mens se gedagtes is boos van sy jeug af. Ek sal nooit weer al die lewende wesens so vernietig nie. So lank as die aarde bestaan, só lank sal saaityd en oestyd, koue en hitte, winter en somer, dag en nag bly voortbestaan.”

Параўнаць

Даследуйце GENESIS 8:21-22

2

GENESIS 8:20

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Noag bou toe ’n altaar vir die HERE en offer daarop van die diere en voëls wat vir hierdie doel bestem was.

Параўнаць

Даследуйце GENESIS 8:20

3

GENESIS 8:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Maar God het gedink aan Noag en al die mense en diere by hom in die ark. Hy het ’n sterk wind oor die water laat waai en die watervloed het begin afneem.

Параўнаць

Даследуйце GENESIS 8:1

4

GENESIS 8:11

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Teen die aand was die duif weer daar met ’n vars olyfblaar in die bek. Noag het besef dat die water nou al heelwat gesak het.

Параўнаць

Даследуйце GENESIS 8:11

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Кар'ера

Валянтэрства

Блёг

Прэса

Карысныя спасылкі

Дапамога

Ахвяраваць

Пераклады

Аўдыё Бібліі

Мовы Бібліі

Верш дня


Лічбавае служэнне

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Стужка

Біблія

Планы чытання

Відэа