Oorsig: 2 Timoteus

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van 2 Timoteus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Timoteus is Paulus naby daaraan om tereg gestel te word en bied ’n persoonlike uitdaging aan Timoteus om aan te hou om Jesus te volg, ongeag die opoffering en risiko. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid