Oorsig: 1 Timoteus

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van 1 Timoteus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 1 Timoteus wys Paulus vir Timoteus hoe om orde en doelgerigtheid te herstel in die kerk van Efese wat deur valse leermeesters ontwrig is. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid