Oorsig: 2 Tessalonisense

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van 2 Tessalonisense wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In 2 Tessalonisense verduidelik Paulus sy vroeëre onderrig oor Jesus se toekomstige terugkeer en berispe die Christene wat besig was om die gemeenskap te ontwrig. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid