Oorsig: Markus

Van BibleProject

VERWANTE SKRIFGEDEELTE

Kyk na ons oorsigvideo van Markus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Markus wys dat Jesus Israel se messias is wat God se koninkryk bring deur sy lyding, dood en opstanding. https://bibleproject.com/Afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid