Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Vrede en vertroue

Vrede en vertroue

7 Dae

Dawid het baie goed geweet dat slegte dinge met goeie mense gebeur. Job beslis ook. Dit is vandag nog so. Jy gaan beslis moeilike dae op jou pad kry. Rick Warren kom maak seker dat jy weet kalmte en vrede lê in die vertroue dat God daar is saam met jou en dat Hy jou gaan help, vir jou sal voorsien en vir jou vrede sal gee wanneer jy jou bekommernisse vir Hom gee en getrou bly vashou aan Hom.

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: cumbooks.co.za/pages/about-us