Slaan direk na inhoud oor

RUT 2:10 – Vergelyk alle weergawes

RUT 2:10 AFR83 (Afrikaans 1983)

Rut het diep gebuig voor Boas en gevra: “Waarom is u so goed vir my en stel u belang in my, in 'n buitelander?”

RUT 2:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Toe val sy op haar aangesig en buig na die aarde toe en sê vir hom: Waarom het ek genade in u oë gevind, dat u in my belang stel alhoewel ek 'n vreemdeling is?

RUT 2:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Rut het diep voor hom gebuig en hom gevra: “Hoekom is u so goed vir my dat u my uitsonder terwyl ek ’n buitelander is?”

RUT 2:10 DB (Die Boodskap)

Rut het baie beleefd dankie gesê. “Maar,” vra sy toe vir hom, “hoekom is u bekommerd oor my? Ek is tog maar net ’n vreemdeling hier.”

RUT 2:10 ABA (Bybel vir almal)

Rut het laag op die grond gebuig en sy het vir Boas gesê: “Hoekom is jy so vriendelik met my? Hoekom praat jy met my? Ek kom uit 'n ander land.”

RUT 2:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Rut kniel toe, buig vooroor met haar gesig teen die grond en vra vir hom: “Waarom is u so goed vir my? U gee vir my om, en dit terwyl ek 'n buitelander is?”

RUT 2:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Toe val sy op haar aangesig en buig haar na die grond en sê vir hom: Waarom het ek genade in u oë gevind, dat U my sou leer ken, aangesien ek 'n vreemdeling is?