ROMEINE 9:24 – Vergelyk alle weergawes
ROMEINE 9:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
En onder hulle is ook ons, wat Hy nie net uit die Jode nie, maar ook uit die ander nasies geroep het.
Deel
ROMEINE 9 AFR83ROMEINE 9:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
ons naamlik wat Hy geroep het, nie alleen uit die Jode nie, maar ook uit die heidene?
Deel
ROMEINE 9 AFR53ROMEINE 9:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ons is hierdie voorwerpe – ons vir wie Hy geroep het, nie net uit die Jode nie, maar ook uit die nie-Joodse nasies.
Deel
ROMEINE 9 NLVROMEINE 9:24 DB (Die Boodskap)
God kies gelukkig nie net Jode uit om sy kinders te wees nie. Nee, ook mense uit ander volke word deur Hom geroep om in Hom te glo.
Deel
ROMEINE 9 DBROMEINE 9:24 ABA (Bybel vir almal)
Hy het ons ook gereedgemaak. Ja, God het ons gekies om aan Hom te behoort, Hy het ons gekies uit die Jode en ook uit die heidene.
Deel
ROMEINE 9 ABAROMEINE 9:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is ons wat Hy geroep het, nie net uit die Jode nie, maar ook uit die nie-Jode.
Deel
ROMEINE 9 AFR20ROMEINE 9:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Selfs ons wat Hy geroep het, nie alleen uit die Jode nie, maar ook uit die heidene?
Deel
ROMEINE 9 CAB23