ROMEINE 4:6 – Vergelyk alle weergawes
ROMEINE 4:6 AFR83 (Afrikaans 1983)
So sê ook Dawid dat dié mens geseënd is wat deur God vrygespreek word buite wetsonderhouding om
Deel
ROMEINE 4 AFR83ROMEINE 4:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Soos Dawid ook die mens salig spreek aan wie God geregtigheid toereken sonder werke
Deel
ROMEINE 4 AFR53ROMEINE 4:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Koning Dawid het hiervan gepraat toe hy beskryf het hoe gelukkig die mens is wat sonder enige wetsprestasies tog deur God vrygespreek word
Deel
ROMEINE 4 NLVROMEINE 4:6 DB (Die Boodskap)
Dawid sê so. Volgens hom is elkeen wat deur God vrygespreek is sonder dat hulle die wet tot op die letter gehoorsaam, sommer baie bevoorreg.
Deel
ROMEINE 4 DBROMEINE 4:6 ABA (Bybel vir almal)
Dawid sê ook dat party mense gelukkig is omdat God hulle vryspreek, nie omdat hulle die regte dinge doen nie.
Deel
ROMEINE 4 ABAROMEINE 4:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
So noem ook Dawid die mens geseënd vir wie God regverdiging toereken, sonder werke
Deel
ROMEINE 4 AFR20ROMEINE 4:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos Dawid ook die saligheid beskryf van die mens aan wie God geregtigheid toereken sonder werke
Deel
ROMEINE 4 CAB23