ROMEINE 4:23 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
ROMEINE 4:23 AFR83 (Afrikaans 1983)
Dat hy vrygespreek is deurdat hy geglo het, is nie net ter wille van hom opgeteken nie
Deel
ROMEINE 4 AFR83ROMEINE 4:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar dit is nie alleen om sy ontwil geskrywe dat dit hom toegereken is nie
Deel
ROMEINE 4 AFR53ROMEINE 4:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hierdie wonderlike waarheid – dat God Abraham regverdig verklaar het omdat hy geglo het – staan nie net opgeteken ter wille van Abraham self nie.
Deel
ROMEINE 4 NLVROMEINE 4:23 DB (Die Boodskap)
Gelukkig is God se vryspraak nie net vir Abraham bedoel nie.
Deel
ROMEINE 4 DBROMEINE 4:23 ABA (Bybel vir almal)
Daar is geskryf dat God hom vrygespreek het, maar dit is nie net vir Abraham geskryf nie
Deel
ROMEINE 4 ABAROMEINE 4:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dat dit vir hom as regverdiging gereken is, is nie net ter wille van hom opgeskryf nie
Deel
ROMEINE 4 AFR20ROMEINE 4:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nou is daar nie alleen om hom ontwil geskrywe dat dit hom toegereken is nie
Deel
ROMEINE 4 CAB23