Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

ROMEINE 4:22 – Vergelyk alle weergawes

ROMEINE 4:22 AFR83 (Afrikaans 1983)

Deurdat Abraham geglo het, het God hom dus vrygespreek.

ROMEINE 4:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarom is dit hom ook tot geregtigheid gereken.

ROMEINE 4:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Inderdaad, God het Abraham regverdig verklaar omdat hy in Hom geglo het!

ROMEINE 4:22 DB (Die Boodskap)

Daarom dat sy geloof hom in die regte verhouding met God laat leef het.

ROMEINE 4:22 ABA (Bybel vir almal)

Daarom het God vir Abraham vrygespreek.

ROMEINE 4:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daarom “is dit vir hom as regverdiging gereken”.

ROMEINE 4:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En daarom is dit hom tot geregtigheid gereken.