Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

ROMEINE 3:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

ROMEINE 3:3 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar wat nou as sommige nie getrou gebly het nie? Sal hulle ontrou die trou van God laat ophou?

ROMEINE 3:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Want wat maak dit as sommige ontrou geword het? Sal hulle ontrou miskien die getrouheid van God vernietig?

ROMEINE 3:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Wat sê dit vir ons? Impliseer die feit dat party Jode ontrou geword het dan nie dat God se getrouheid aan sy beloftes ook daarmee heen is nie?

ROMEINE 3:3 DB (Die Boodskap)

Maar wat dan as party Israeliete ongehoorsaam aan God is? Bring hulle ongehoorsaamheid God se lojaliteit in die gedrang?

ROMEINE 3:3 ABA (Bybel vir almal)

Maar party van die Jode doen nie wat hulle belowe het nie, hulle dien nie vir God nie. Sal God nou ook nie doen wat Hy vir die Jode belowe het nie?

ROMEINE 3:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar wat nou? As sommige ontrou geword het, maak hulle ontrouheid God se getrouheid ongedaan?

ROMEINE 3:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want wat as sommige nie geglo het nie? sal hulle ongeloof die geloof in God tot niet maak?