Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

ROMEINE 3:17 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

ROMEINE 3:17 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die pad van vrede het hulle nie leer ken nie

ROMEINE 3:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en die weg van vrede ken hulle nie.

ROMEINE 3:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hulle weet nie waar ware vrede lê nie.”

ROMEINE 3:17 DB (Die Boodskap)

Hulle weet nie wat dit beteken om in vrede met ander mense te leef nie.

ROMEINE 3:17 ABA (Bybel vir almal)

Hulle hou nie van vrede nie.

ROMEINE 3:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en 'n pad van vrede ken hulle nie.”

ROMEINE 3:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die weg van vrede het hulle nie geken nie