Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

ROMEINE 3:11 – Vergelyk alle weergawes

ROMEINE 3:11 AFR83 (Afrikaans 1983)

daar is nie een wat verstandig is nie; daar is nie een wat na die wil van God vra nie.

ROMEINE 3:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.

ROMEINE 3:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Daar is nie een wat verstandig is nie; niemand wat ernstig na God soek nie.

ROMEINE 3:11 DB (Die Boodskap)

niemand probeer om volgens God se wil te leef nie.

ROMEINE 3:11 ABA (Bybel vir almal)

Niemand is verstandig nie, niemand vra wat God wil hê nie.

ROMEINE 3:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

daar is niemand verstandig nie, daar is niemand wat God soek nie.

ROMEINE 3:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat na God soek nie.