ROMEINE 3:1 – Vergelyk alle weergawes
ROMEINE 3:1 AFR83 (Afrikaans 1983)
Het dit dan enige voordeel om 'n Jood te wees, en het die besnydenis enige nut?
Deel
ROMEINE 3 AFR83ROMEINE 3:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
WAT is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis?
Deel
ROMEINE 3 AFR53ROMEINE 3:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Beteken dit dan enigiets besonders om ’n Jood te wees? Of hou die besnydenis enige voordeel in?
Deel
ROMEINE 3 NLVROMEINE 3:1 DB (Die Boodskap)
Maak dit dan saak dat jy ’n Jood is en dat jy besny is?
Deel
ROMEINE 3 DBROMEINE 3:1 ABA (Bybel vir almal)
Is dit belangrik dat iemand 'n Jood is of dat hy besny is?
Deel
ROMEINE 3 ABAROMEINE 3:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat is dan die voordeel van die Jood? Of wat is die nut van die besnydenis?
Deel
ROMEINE 3 AFR20ROMEINE 3:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Watter voordeel het die Jood dan? of watter voordeel is daar van die besnydenis?
Deel
ROMEINE 3 CAB23