ROMEINE 2:23 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
ROMEINE 2:23 AFR83 (Afrikaans 1983)
Jy wat jou op die wet beroem, doen jy God nie oneer aan deur sy wet te oortree nie?
Deel
ROMEINE 2 AFR83ROMEINE 2:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Jy wat jou op die wet beroem, onteer jy God deur die oortreding van die wet?
Deel
ROMEINE 2 AFR53ROMEINE 2:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ja, jy wat jou op God se wet beroem – jy beroof God van sy eer deurdat jy self sy wet oortree!
Deel
ROMEINE 2 NLVROMEINE 2:23 DB (Die Boodskap)
Jy spog graag oor jou groot kennis van die wet. Tog oortree jy dit. So maak jy ’n bespotting van God se goeie Naam.
Deel
ROMEINE 2 DBROMEINE 2:23 ABA (Bybel vir almal)
Jy spog omdat jy God se wette het, maar jy doen nie wat die wette sê nie en so wys jy dat jy nie vir God respekteer nie.
Deel
ROMEINE 2 ABAROMEINE 2:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy wat jou beroem op die wet, jy doen God oneer aan deur die wet te oortree.
Deel
ROMEINE 2 AFR20ROMEINE 2:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U wat u op die wet roem, onteer U God deur die oortreding van die wet?
Deel
ROMEINE 2 CAB23