Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

ROMEINE 16:3 – Vergelyk alle weergawes

ROMEINE 16:3 AFR83 (Afrikaans 1983)

Groete vir Priscilla en Akwila, my medewerkers in Christus Jesus

ROMEINE 16:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Groet Priscílla en Áquila, my medewerkers in Christus Jesus

ROMEINE 16:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Groete vir Priscilla en Akwila. Hulle was my medewerkers in Christus Jesus se diens.

ROMEINE 16:3 DB (Die Boodskap)

Sê ook groete aan my twee goeie vriende Priscilla en Akwila.

ROMEINE 16:3 ABA (Bybel vir almal)

Ek stuur groete vir Priska en Akwila. Hulle werk saam met my vir Christus Jesus.

ROMEINE 16:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Groet Priska en Akwila, my medewerkers in •Christus Jesus.

ROMEINE 16:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Groet Priscilla en Aquila, my helpers in Christus Jesus