Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

ROMEINE 16:22 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

ROMEINE 16:22 AFR83 (Afrikaans 1983)

Ek, Tertius, wat die brief neergeskryf het, stuur as 'n medegelowige ook my groete.

ROMEINE 16:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Ek, Tértius, wat die brief geskryf het, groet julle in die Here.

ROMEINE 16:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek, Tertius, wat hierdie brief neergeskryf het, stuur vir julle Christengroete.

ROMEINE 16:22 DB (Die Boodskap)

Tertius, wat alles neergeskryf het wat ek in hierdie brief sê, stuur ook groete in die Here.

ROMEINE 16:22 ABA (Bybel vir almal)

Ek, Tertius, het hierdie brief geskryf. Ek behoort ook aan die Here en ek stuur groete vir julle.

ROMEINE 16:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ek, Tertius, wat hierdie brief neergeskryf het, groet julle in die Here.

ROMEINE 16:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ek, Tertius, wat hierdie brief geskryf het, groet julle in die Here.