Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 41:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 41:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dit gaan goed met die mens wat omsien na die swakke. Die Here sal hom red op die dag van nood

PSALMS 41:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil.

PSALMS 41:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Geseënd is die mens wat omgee vir die armes. In tye van nood sal die HERE hom red.

PSALMS 41:2 DB (Die Boodskap)

Jy is baie gelukkig as jy iemand help wat swak is. As jy die dag self in die nood is, sal die Here jou ook help.

PSALMS 41:2 ABA (Bybel vir almal)

Dit gaan goed met die persoon wat bekommerd is oor 'n arm mens. Die Here sal so 'n persoon red wanneer dit sleg gaan met hom.

PSALMS 41:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Gelukkig is die mens wat die hulpelose in ag neem; op die dag van onheil sal die HERE hom laat ontkom.

PSALMS 41:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; en hy sal geseën word op die aarde, en jy sal hom nie oorlewer aan die wil van sy vyande nie.