PSALMS 31:13 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 31:13 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek is vergeet soos iemand wat lankal dood is, ek het geword soos 'n ding wat lê en vergaan.
Deel
PSALMS 31 AFR83PSALMS 31:13 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ek is vergeet uit die hart, soos 'n dooie; ek het geword soos 'n ding wat lê en vergaan.
Deel
PSALMS 31 AFR53PSALMS 31:13 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek word vergeet asof ek dood is, soos ’n ding wat vergaan.
Deel
PSALMS 31 NLVPSALMS 31:13 DB (Die Boodskap)
Mense maak of ek nie meer bestaan nie. Ek is soos ’n dooie wat besig is om te verrot.
Deel
PSALMS 31 DBPSALMS 31:13 ABA (Bybel vir almal)
Ek het geword soos 'n mens wat gesterf het, ek het geword soos 'n weggooi-ding, mense het my vergeet.
Deel
PSALMS 31 ABAPSALMS 31:13 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is vergete – uit die hart soos iemand wat dood is; ek word soos 'n gebreekte kleipot.
Deel
PSALMS 31 AFR20PSALMS 31:13 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ek het die laster van baie gehoor: vrees was oral; terwyl hulle saam teen my beraadslaag het, het hulle uitgedink om my lewe weg te neem.
Deel
PSALMS 31 CAB23